Stellenbosch Umasipala

VIER VENNOTE SPAN SAAM OM VEILIGE DORPE TE HANDHAAF. Die dorpe sluit in Stellenbosch, Franschhoek, Klapmuts en Pniel.

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens, Universiteit Stellenbosch, privaat sekuriteitsmaatskappye en die Stellenbosch Munisipaliteitspan saam om te verseker dat almal veiliger kan wees.

DIE GROOT OOG HOU HULLE DOP - 24 UUR TOESIG!

Die 60 effektiewe CCTV kameras word voor 30 Junie 2014 met R1,4 m se insette versterk.  Kern en warmpunte (hot spots) word voortdurend gemonitor.

24 UUR HULP!

Persoonlike bystand deur wetstoepassingsbeampte is altyd beskikbaar.  Kontak ons by 021-808 8890/8891.

Ons beplan om gereelde terugvoer te verskaf oor spesiale operasies en statistieke.

Kom ons neem hande om mekaar te help om die streek veiliger te maak.

2