Stellenbosch Municipality

Die Munisipaliteit Stellenbosch verplaas inwoners wat by die stortingsterrein plak te verskuif na grond digby die Longlands-landgoed. Die verskuiwing volg die ontstaan van ‘n ondergrondse brand by die Stellenbosch Stortingsterrein. Die verskuiwing vind plaas oor die naweek na aanleiding van ‘n suksesvolle dringende hofaansoek vir ‘n uitsettingsbevel om die inwoners te verskuif.

Die situasie is lewensgevaarlik en die Munisipaliteit moet die ondergrondse brand so gou as moontlik blus aangesien die stortingsterrein kan ontplof. Die verskuiwing na tente en Wendy huise is wel tydelik en die geaffekteerde inwoners sal geabsorbeer word in ander behuisingsprojekte. Die verskuifde inwoners word voorsien van water en toiletgeriewe. Kos word ook voorsien aan die inwoners na die verskuiwing vir ten minste twee dae.

Sien asb die kaart wat aandui waarna die inwoners verskuif word (rooi driehoek) –”Informal Farm Workers Housing”.

The Executive Mayor of Stellenbosch attended a 110% Green high tea with the Premier of the Western Cape, Ms Helen Zille on the 10th of March 2015 at Leeuwenhof in Cape Town. The 110% Green initiative is in support of the Western Cape’s intent to position itself as the Green Economic Hub of Africa. The Western Cape Government aims to provide a platform that stimulates people and organisations to build an innovative and dynamic Green Economy. The hope is that organisations will pick up the flag and invest in ways that support green growth.

Stellenbosch Municipality is also committed to helping to make the vision of a green environment a reality for the winelands valley. It has started a range of initiatives such as the Million Trees Project which aims to create a green environment in all our communities. The project plants trees in the communities across the region adding to the dignified living goals of the municipality and also provides vegetables gardens and boxes to assist with food security and job creation.

There are over 30 organisations, businesses, NGOs and local governments that have signed the 110% Green flag to establish themselves as the innovators and entrepreneurs of the Green Economy. The 110% Green high tea was a special occasion to welcome and thank all that are participating in this initiative as well as a call to COMMIT to the Green Economy, to ACT on green commitments and to make an IMPACT. The Premier asked organisations to join her to lead by example and commit to flagship projects that support the growth of the Green Economy.

Mayor Sidego supports the 110% Green initiative and is working with the local Stellenbosch municipality’s environmental teams to take the Million Trees Project further. He made a new commitment of planting a further 50,000 trees.

For further information on the Million Trees Project visit – www.milliontreesproject.org.za

Andringastraat (by Eikestad Mall) tussen Pleinstraat & Victoriastraat word gesluit (16/3/15 - 15/8/15) vir motoriste weens konstruksie.

Due to construction Andringa Street (at Eikestad Mall) between Plein & Victoria Street will be closed (16/3/15 - 15/8/15) for motorists.

Die uitvoerende burgermeester Conrad Sidego het die ‘WAR’ (WAR AGAINST RACISM) bekenstellingsaand in Stellenbosch bygewoon. Die beweging se 2015 veldtog sluit in die STAR veldtog wat staan vir Stellenbosch Against Racism.

Die bekenstellingsaand van die veldtog volg ook op ‘n onlangse geval van rassisme aanval in Stellenbosch wat Universiteit van Stellenbosch (US) studente en werkers van ‘n plaaslike onderneming ingesluit het.

Die doel van die veldtog is om rasse onverdraagsaamheid in die algemeen aan te spreek. Die vraag word weer gevra wat beteken die oorblywende drie grondliggende bepalings van die Grondwet, wat Suid-Afrika se vasberadenheid bevestig om voort te bou op 'n grondslag van gelykheid, die reg en demokrasie. Die Grondwet bepalings sluit in nie-rassigheid en nie-seksisme; oppergesag van die Grondwet en die oppergesag van die reg.

Raadslid Franklin Adams gaan ‘n “Rememberance Walk” ter ere van wyle Prof Botman doen. Burgermeester Sidego het uitgewys dat hierdie ‘n pragtige manier is om hom te vereer sowel as die werk wat hy gedoen het om nie-rassigheid en transformasie op die US kampus teweeg te bring.

Die Burgermeester het in sy toespraak aangedui dat in Suid-Afrika aanvaar persone nog steeds dat rassisme oor dekades in ons samelewing gewettig, gereguleer en gesosialiseerd is, en dat dit vir sommige persone vandag nog steeds aanvaarbaar is.

Die Burgermeester het verdere aangedui dat die spesifieke voorval onlangs in Stellenbosch kommerwekkend omdat dit jongmense is. ‘n Generasie van Suid-Afrikaners wat Apartheid nie self beleef het nie. Die voorvalle van rassisme skep die gevoel dat die ideale en beginsels van die Suid-Afrikaanse Grondwet en demokrasie nie meer belangrik is nie.

‘Stellenbosch kan nie ‘n tuiste bied vir rassiste nie’ het hy aangedui maar ook dat rassisme nie net by groot instellings waar die houding van die instelling en die persone wat daar werksaam of woonagtig is, moet verander nie maar in die basiese sosialisering en kondisionering van elke ‘n persoon in die gemeenskap.

Veldtogte soos hierdie skep forums en geleenthede vir openhartige en eerlike gesprek, refleksie en dialoog oor rassisme en om oplossings te vind om die verlengde impak en probleme wat dit versoorsaak in die Suid-Afrikaanse samelewing te verander.

Burgermeester Sidego het Raadslid Adams alle voorspoed en sterkte toe met sy veldtog gewens en hoop dat dit ‘n sukses sal wees en dat hy in sy doel sal slag om meer bewustheid te kweek en persone en gemeenskappe sal kry om openlik en eerlik oor rassisme te praat, en hulle tot die Grondwetlike beginsels van nie-rassigheid en geen diskriminasie te verbind.

The executive mayor of Stellenbosch, Conrad Sidego would like to thank the business community and public of Stellenbosch for the support and donations received for the fire fighting teams involved in containing the Jonkershoek Fire.

A fire which started in the Jonkershoek Valley on Monday 9 March 2015 flared up again late on Tuesday (10 March 2015) afternoon. A South Easterly wind pushed it towards the Stellenbosch area. The fire also moved closer towards the Helderberg Basin which has put some farms potentially under threat.

Justin Lawrence, spokesperson for Cape Nature has indicated that the aim today is to conduct a back burn in the Stellenbosch mountains to reduce the size of the flammable area and bring the blaze under control.

The executive Mayor of Stellenbosch Conrad Sidego wishes to inform the public that due to this controlled fire there is more smoke but it does not mean that the fire has increased in size. ‘We are thinking of the fire-fighters who are battling to get this fire extinguished and under control. On behalf of the community of this valley I would like to express our gratitude for everything that these teams are doing to control this fire and to assure them that their hard work is valued by all.

Over 200 fire-fighters, including aerial support and ground crews from CapeNature, Cape Winelands District Municipality (CWDM), Working on Fire (WoF) and the Volunteer Wildfire Services (VWS) are actively working to contain the blaze which is burning high in the mountains.

According to the joint operating team there is no immediate threat to life and property in the area".

'I urge all to stay calm and not panic as the firefighting team are doing all they can to contain the situation as soon as possible.’ Sidego says.

Approximately 2900ha of alien vegetation and fynbos has been burnt so far. There is an ecological concern as the last fire that took place in the area was in 2009. Many of the fynbos species in the area need between 12 - 20 years to produce enough seed to sustain the population after the fire.

The Jonkershoek Nature Reserve is closed until further notice. The public is also requested to stay clear of the hiking trials and the general Coetzenburg area in Stellenbosch. All visitors and tourists to Stellenbosch and residents must please stay clear of the affected area.

Donations are welcomed especially sunblock products, water, colddrink, energy drinks and hygienic products. Contact Mr Zayne Malan at the Stellenbosch Fire Department on +27 874 8992 if you wish to make a donation for the fire fighting teams.

2