Tel. 021 808 8111 Important Numbers
GOP PUBLIEKE DEELNAME VERGADERING OKTOBER 2018
IDP PUBLIC PARTICIPATION MEETING OCTOBER 2018
IDP IINTLANGANISO ZOLUNTU LONKE OCTOBER 2018
Die Munisipaliteit beplan om met ‘n Publieke Deelname Proses af te skop, soos voorsgeskryf deur die goedgekeurde Prosesplan. Dit behels verskeie gemeeskapskonsultasies in die vorm van GOP vergaderings met gemeenskappe wat val binne die 22 wyke binne die jurisduksie. Stellenbosch Munisipaliteit moedig deelnemende demokrasie aan en nooi alle lede van die publiek om die GOP Publieke Vergaderings by te woon.