Stellenbosch Munisipaliteit

Enquiries

Stellenbosch Anti-Fraud number

Lug Jou Mening

Nuus

Meer Nuus

Vergaderings

Die Groter Stellenbosch

Die 900 vierkante kilometer munisipale gebied is internasionaal bekend vir sy beeldskone omgewing, heelwat besienswaardighede, wynplase, straatkafees, restaurante, kwaliteit wyne, historiese geboue en uitstekende opvoedkundige instellings.

Die grootste gedeelte van die gebied word vir landbou gebruik (hoofsaaklik wynprodusering), en dit sluit in Stellenbosch en Franschoek, sowel as nedersettings soos Klapmuts, Koelenhof, Kylemore, Johannesdal, Pniel, Jamestown en Raithby.

Die dorp Stellenbosch is 50 km oos van Kaapstad, en is naas Kaapstad die oudste dorp in Suid-Afrika.

Stellenbosch

Twitter